|
Wildsbewerking Pryslys: 2013
Geagte Jagter,
Neem asseblief kennis van die volgende:
UITKYK VLEIS- EN SUPERMARK HANDELSURE:
WILDBEWERKING AFLAAI EN AFHAAL TYE:
|
| Aflaai Tye: | Afhaal Tye: |
| Maandag tot Vrydag: 05:00 – 18:00 | Maandag to Vrydag: 05:00 – 17:00 |
| Saterdag: 06:00 – 15:00 | Saterdag: 06:00 – 15:00 |
|
Skakel asb. vroegtydig met die Wildsafdeling indien u ’n probleem met bg. tye ondervind.
ADDISIONELE AFLAAIDIENS – SONDAE:
Die aflaai diens op Sondae word op 1 April hervat. Uitkyk is gesluit op Sondag.
Gedurende die Jagseisoen voeg Uitkyk ’n addisionele en gratis aflaaidiens by:
(Indien u van die Sondag aflaai diens gebruik maak versoek ons dat u met die Wildsafdeling bevestig ’n week voor u jag).
KONTAK BESONDERHEDE:
Uitkyk Wild Afdeling: (012) 804 3280 uit. 136
JAGPERMITTE:
Afskrifte van jag permitte moet volgens wet wild bewerking te alle tye vergesel.
|
** Basiese Wildbewerking Opsies **
Wildsbewerking Pryslys: 2013
Bg. pryse van toepassing op vars, verkoelde, skoon wildsvleis
Kode Produk Eenheid Koste (Inklusief)
935 Velafslag 10-39kg elk R 60.00
938 Velsfslag + 40kg elk R 120.00
927 Basiese wild opsaag p/kg R 3.79
933 Maal van Wildsvleis p/kg R 3.79
928 Basiese Wildsbewerking p/kg R 4.99
PLUS DIE VOLGENDE KOSTES VIR TOEPASLIKE BEWERKING
913 Maak van Biltong p/kg R 2.79
907 Dun Droëwors (can 22) p/kg R 16.99
947 Dik Droëwors (Boerewors derm) p/kg R 7.99
909 Dik Braaiwors p/kg R 7.99
930 Dun Braaiwors (can 22) p/kg R 16.99
Bg kostes sluit arbeid,speserye en derms in. Byvoegings is bykomend Plus (ongeveer 30% van afrandsel/trimming gewig)
920 Brisketvet p/kg R 39.00
924 Varkvleis 50/50 p/kg R 42.99
940 Skaapvet (indien beskikbaar) p/kg R 59.99
Die volgende produkte word omgeruil
914 Kasegrillers p/kg R 25.99
915 Cabanossi p/kg R 21.99
916 Salami p/kg R 29.99
944 Russians p/kg R 24.99
Verpakking van vleis
942 Vakuum verpakking elk 90 sent
943 Fomo elk 55 sent
950 Kleinmaatverpakking elk 19 sent
Dienste gelewer
918 Rook van vleis p/kg R 6.00
929 Pekel van vleis p/kg R 3.50